wesnoth-cvs-commits
[Top][All Lists]
Advanced

[Date Prev][Date Next][Thread Prev][Thread Next][Date Index][Thread Index]

[Wesnoth-cvs-commits] wesnoth/po/wesnoth af.po


From: ott
Subject: [Wesnoth-cvs-commits] wesnoth/po/wesnoth af.po
Date: Wed, 21 Sep 2005 04:05:15 -0400

CVSROOT:        /cvsroot/wesnoth
Module name:    wesnoth
Branch:         
Changes by:     ott <address@hidden>    05/09/21 08:05:15

Modified files:
        po/wesnoth     : af.po 

Log message:
        update Afrikaans translation

CVSWeb URLs:
http://savannah.gnu.org/cgi-bin/viewcvs/wesnoth/wesnoth/po/wesnoth/af.po.diff?tr1=1.55&tr2=1.56&r1=text&r2=text

Patches:
Index: wesnoth/po/wesnoth/af.po
diff -u wesnoth/po/wesnoth/af.po:1.55 wesnoth/po/wesnoth/af.po:1.56
--- wesnoth/po/wesnoth/af.po:1.55       Tue Sep 20 15:34:17 2005
+++ wesnoth/po/wesnoth/af.po    Wed Sep 21 08:05:14 2005
@@ -6370,6 +6370,9 @@
 "times of peace, a High Lord in the full of his wrath is an awesome sight "
 "indeed."
 msgstr ""
+"Die leiers van die elwe word nie vaal en broos met ouderdom nie. Dit is eers "
+"dan wat hulle hul ware potensiaal bereik. 'n Grootmeester is stil en "
+"peinsend ten tye van vrede mar sy woede is inderdaad iets om te aanskou."
 
 #: data/units/Elvish_Lady.cfg:4
 msgid "female^Elvish Lady"
@@ -6422,6 +6425,16 @@
 "Special Notes: Their marksmanship gives these elves a high chance of hitting "
 "their enemy, but only on the attack."
 msgstr ""
+"Een van die dinge wat bydrae tot hulle vaardigheid met die boog is die "
+"ongewone helder sig wat elwe het. 'n Geoefende elf kan teikens tref wat 'n "
+"mens nie eers kan sien nie, selfs snags, en kan 'n tweede pyl in die boog "
+"nog voor die eerste pyl behoorlik weggetrek het.\n"
+"\n"
+"Hierdie ontsaglike vaardigheid kom teen 'n prys, die gebrek aan "
+"swaardoefening.\n"
+"\n"
+"Spesiale Nota's: Hulle skietkuns bring mee dat die elwe 'n hoë "
+"waarskynlikheid het om hulle vyand te tref, maar slegs as hulle aanval."
 
 #: data/units/Elvish_Marksman.cfg:65 data/units/Elvish_Marksman.cfg:185
 #: data/units/Elvish_Sharpshooter.cfg:65
@@ -6456,6 +6469,16 @@
 "to deal more damage in combat, though this only applies to units of lower "
 "level"
 msgstr ""
+"Die langslewendheid en natuurlike intelligensie van elwe gee hulle 'n "
+"venynige bekwaamheid in militêre sake, selfs genoegsaam so om hulle algemene 
"
+"teensinnigheid ten opsigte daarvan te oorkom. Elwe onthou goed baie "
+"deegliker as mense en kan dikwels aanvoel wat ander slegs met opleiding kan "
+"aanleer. Op daardie seldsame tye wanneer 'n elf hom op oorlog toespits is "
+"die strategie wat daaruit voortvloei waaragtig 'n meesterwerk.\n"
+"\n"
+"Spesiale Nota's: die leierskap van 'n Maarskalk stel goedgesinde eenhede in "
+"staat om meer skade in 'n geveg te berokken, maar dit geld slegs vir eenhede "
+"op 'n laer vlak."
 
 #: data/units/Elvish_Outrider.cfg:3
 msgid "Elvish Outrider"




reply via email to

[Prev in Thread] Current Thread [Next in Thread]