wesnoth-cvs-commits
[Top][All Lists]
Advanced

[Date Prev][Date Next][Thread Prev][Thread Next][Date Index][Thread Index]

[Wesnoth-cvs-commits] wesnoth/po/wesnoth af.po


From: ott
Subject: [Wesnoth-cvs-commits] wesnoth/po/wesnoth af.po
Date: Tue, 20 Sep 2005 11:34:18 -0400

CVSROOT:        /cvsroot/wesnoth
Module name:    wesnoth
Branch:         
Changes by:     ott <address@hidden>    05/09/20 15:34:17

Modified files:
        po/wesnoth     : af.po 

Log message:
        update Afrikaans translation

CVSWeb URLs:
http://savannah.gnu.org/cgi-bin/viewcvs/wesnoth/wesnoth/po/wesnoth/af.po.diff?tr1=1.54&tr2=1.55&r1=text&r2=text

Patches:
Index: wesnoth/po/wesnoth/af.po
diff -u wesnoth/po/wesnoth/af.po:1.54 wesnoth/po/wesnoth/af.po:1.55
--- wesnoth/po/wesnoth/af.po:1.54       Mon Sep 19 06:24:36 2005
+++ wesnoth/po/wesnoth/af.po    Tue Sep 20 15:34:17 2005
@@ -5971,6 +5971,11 @@
 "target with a thrown hand axe at several paces. Though slow on their feet, "
 "these dwarves are a testament to the prowess of their kin."
 msgstr ""
+"Geklee in blink lyf-beskutting het hierdie dwerge soos die kongings van "
+"onder die berge gelyk. Hulle kon 'n byl en 'n oorlogs-hammer behendig "
+"hanteer en 'n teiken met hul handbyl akkuraat raakgooi oor 'n afstand van "
+"verskeie meters. Alhoewel stadig te voet, is hierdie dwerge 'n kenmerk van "
+"die vernuftigheid van hul ras."
 
 #: data/units/Dwarvish_Lord.cfg:61
 msgid "hatchet"
@@ -6053,6 +6058,13 @@
 "make any of their own, realized they were lucky to no longer be fighting the "
 "dwarves, and vowed never to do so again."
 msgstr ""
+"Toe die mense van wesnoth die eerse keer die dwerge ontmoet het, was hulle "
+"ge-mistifiseer deur die krag van die Dwergse Donderaars, wat blykbaar die "
+"dood vanuit snaakse 'stokkies' kon uitstraal in 'n geveg. Na die vrede deur "
+"Ka'lain in werking getree het, het Haldric se mense, wat nie hierdie "
+"geheimsinnige wapens verstaan het nie, en wat hulle ook nie self kon maak "
+"nie, besef hoe gelukkig hulle is om nie langer teen die dwerge te veg nie. "
+"Hulle het ook 'n eed afgelê om nooit weer teen die dwerge te baklei nie."
 
 #: data/units/Dwarvish_Thunderer.cfg:63
 msgid "thunderstick"
@@ -6075,6 +6087,16 @@
 "Though a single shot from these 'thundersticks' can take several minutes to "
 "prepare, the results are seen by the Dwarves as being well worth the wait."
 msgstr ""
+"Die Dwergse Donderwagte is bekend vir hul snaakse wapens. Hierdie houtstokke "
+"met yster inlegsels maak 'n donderse lawaai as die dwerge kwaad is. Hoe die "
+"wapen vervaardig word, is 'n geheim wat na die graf toe geneem was deur die "
+"dwerge van Knalga, wie se wapens die was, so ons aanvaar dat hulle dit "
+"gemaak het. Die meeste wat ons weet, van-uit wat mense vertel, is dat die "
+"donkerbekke van die wapen 'n swart poeier vreet en dit maak die monster "
+"binne in die donderbuis wakker.\n"
+"\n"
+"Alhoewel dit verskeie minute om die wapen gelaai te kry, is dit volgens die "
+"dwerge die wag werd."
 
 #: data/units/Dwarvish_Thunderguard.cfg:48
 msgid "dragonstick"
@@ -6133,6 +6155,20 @@
 "Special Notes: Woses regenerate by using natural resources around them, "
 "without needing to huddle in villages to obtain sustenance and aid."
 msgstr ""
+"Daar word geglo dat Wose vele vorme kan aanneem, al hierdie vorme lyk egter "
+"soos bome en soos hulle ouer word, word hulle groter. Verhale word vertel "
+"van wose wat ten opsigte van hulle grootte ook 'n ooreenkoms met bome het en "
+"hulle troon bo die weses uit wat onder hulle verbyloop. Dit is hoofrede "
+"waarom hulle so selde gesien word - terwyl hulle staan en slaap, wat hulle "
+"dikwels doen, lyk 'n wose amper soos 'n boom met 'n eienaardige vorm. Selfs "
+"'n onoplettende elf kan daardeur geflous word.\n"
+"\n"
+"Wose is nie eintlik krygers van formaat nie, uit hulle groot krag is dit "
+"duidelik dat hulle tot geweld in staat is as iemand hulle kwaad maak.\n"
+"\n"
+"Spesiale Nota's: Wose hergenereer deur die natuurlike hulpbronne om hulle te "
+"gebruik, dus hoef hulle nie in dorpe te gaan skuil om voedsel en hulp te kry "
+"nie."
 
 #: data/units/Elvish_Archer.cfg:3
 msgid "Elvish Archer"
@@ -6147,6 +6183,12 @@
 "their natural grace ensures that they can best any of humanity's fresh "
 "recruits."
 msgstr ""
+"Elwe het nog altyd 'n reputasie gehaad dat hul uitmuntende boogskutters is. "
+"Dit is 'n vaardigheid wat om verskeie redes natuurlik voel vir hulle. Selfs "
+"die met tingerige lywe kan dodelik wees met 'n boog in die hand en sal ten "
+"tye van oorlog hierdie wapen opneem. Alhoewel hulle tekort aan gevegs-"
+"ervaring hul ietwat kwesbaar maak, is dit hulle natuurlike grasie wat "
+"verseker dat hulle beter is as enige nuwe mense-rekruite."
 
 #: data/units/Elvish_Archer.cfg:105
 msgid "female^Elvish Archer"
@@ -6172,6 +6214,19 @@
 "enemy unless they are immediately adjacent, or have revealed themselves by "
 "attacking."
 msgstr ""
+"Die eienaardige naam van Else Wreekers kom van 'n taktiek wat baie gebruik "
+"word deur hierde meester bosbewaarders. Die vyand word toegelaat on deur 'n "
+"karige verdediging deur te breek, en wanneer kwesbare eerste-linie troepe "
+"deurbreek, dan kom hierdie boogskutters uit hulle wegkruip plek en maai die "
+"vyand af.\n"
+"\n"
+"Hierdie gebeurtenis word ge-intrepeteer as 'n vorm van wraakneming vir "
+"makkers wat in die stryd gesterf het. Alhoewel nie so beplan nie, is die "
+"verduideliking dalk nie so on-akkuraaat nie.\n"
+"\n"
+"Spesiale Nota: Die wrekers se spesiale vaardigheid as bosbewooners maak "
+"hulle onsigbaar vir 'n vyand todat die vyand reg langs hulle is, of as die "
+"wrekers aanval."
 
 #: data/units/Elvish_Avenger.cfg:119
 msgid "female^Elvish Avenger"
@@ -6194,6 +6249,13 @@
 "to deal more damage in combat, though this only applies to units of lower "
 "level."
 msgstr ""
+"Elwe, nie soos ander rasse nie, sal vinning hulle rasgenoote raaksien wat "
+"ervare is in veldslae en hulle volg. Dit is heel anders as met die mense-ras "
+"waar daar 'n mengelmoes van omkopery en intimidasie ie. Die kombinasie van "
+"hulle gewilligheid om die wysheid van hul leiers te aanvaar, en die tendens "
+"om leiers op meriete te kies is een van die stille sterkpunte van die elwe.\n"
+"Spesiale Nota's: Die leierskap van 'n kaptein veroorsaak dat manskappe van "
+"'n laer vlak as die kaptein, meer skade veroorsaak in 'n geveg."
 
 #: data/units/Elvish_Champion.cfg:3
 msgid "Elvish Champion"
@@ -6208,6 +6270,11 @@
 "a secondary pursuit, is executed with a skill that most of humanity can only "
 "stare at with wonder."
 msgstr ""
+"Daardie paar elwe wat hulself omskep in vegters is in teenstryd met die "
+"sagmoedige natuur van die elwe. Die toewyding en vaardigheid van die elwe is "
+"iets wat almal bewonder en nie baie mense kan verbeter op nie. Selfs die "
+"vaardigheid met 'n boog - wat die elwe beskou as tweede belangrikste - is op "
+"'n vlak ontwikkel wat meeste maar net kan bewonder."
 
 #: data/units/Elvish_Druid.cfg:3
 msgid "female^Elvish Druid"
@@ -6245,6 +6312,9 @@
 "enemies both with blasts of icy wind drawn from the ethereal plane, and "
 "magically animate roots with which they bind their enemies in place."
 msgstr ""
+"Die Else Verleidster is meesters van aanvals-toordery. Hulle slaan met ysige "
+"winde vanuit 'n magiese vlak, of hulle verstrengel hul slagoffers met "
+"magiese wortels wat uit die aarde groei en hulle voete vasbind."
 
 #: data/units/Elvish_Enchantress.cfg:65 data/units/Elvish_Shaman.cfg:46
 #: data/units/Elvish_Sorceress.cfg:65
@@ -6268,6 +6338,11 @@
 "can grasp the basics of swordsmanship and archery in an uncannily short "
 "time, and put them to effective use on the battlefield."
 msgstr ""
+"Dit is nie in die Elwe se natuur om oorlog te maak nie, maar as hulle moet "
+"het hulle natuurlike grasie en ratsheid wat hulle goed te pas kom. Hulle is "
+"ook baie behendige vakmanne wat kwalitiet wapens produseer. 'n Elf kan die "
+"beginsels van swaardveg en boog in 'n ongewone kort tyd snap en kan dan baie "
+"effektief op die slagveld wees."
 
 #: data/units/Elvish_Hero.cfg:3
 msgid "Elvish Hero"




reply via email to

[Prev in Thread] Current Thread [Next in Thread]