www-commits
[Top][All Lists]
Advanced

[Date Prev][Date Next][Thread Prev][Thread Next][Date Index][Thread Index]

www/philosophy po/not-ipr.translist not-ipr.af....


From: Pavel Kharitonov
Subject: www/philosophy po/not-ipr.translist not-ipr.af....
Date: Wed, 1 Feb 2017 01:41:04 -0500 (EST)

CVSROOT:        /web/www
Module name:    www
Changes by:     Pavel Kharitonov <ineiev>       17/02/01 01:41:04

Modified files:
        philosophy/po  : not-ipr.translist 
Removed files:
        philosophy     : not-ipr.af.html 

Log message:
        Remove unmaintained translation.

CVSWeb URLs:
http://web.cvs.savannah.gnu.org/viewcvs/www/philosophy/not-ipr.af.html?cvsroot=www&r1=1.5&r2=0
http://web.cvs.savannah.gnu.org/viewcvs/www/philosophy/po/not-ipr.translist?cvsroot=www&r1=1.14&r2=1.15

Patches:
Index: po/not-ipr.translist
===================================================================
RCS file: /web/www/www/philosophy/po/not-ipr.translist,v
retrieving revision 1.14
retrieving revision 1.15
diff -u -b -r1.14 -r1.15
--- po/not-ipr.translist        28 Aug 2015 07:02:28 -0000      1.14
+++ po/not-ipr.translist        1 Feb 2017 06:41:04 -0000       1.15
@@ -3,7 +3,6 @@
 value='<div id="translations">
 <p>
 <span dir="ltr" class="original"><a lang="en" hreflang="en" 
href="/philosophy/not-ipr.en.html">English</a>&nbsp;[en]</span> &nbsp;
-<span dir="ltr"><a lang="af" hreflang="af" 
href="/philosophy/not-ipr.af.html">Afrikaans</a>&nbsp;[af]</span> &nbsp;
 <span dir="ltr"><a lang="ar" hreflang="ar" 
href="/philosophy/not-ipr.ar.html">العربية</a>&nbsp;[ar]</span> &nbsp;
 <span dir="ltr"><a lang="de" hreflang="de" 
href="/philosophy/not-ipr.de.html">Deutsch</a>&nbsp;[de]</span> &nbsp;
 <span dir="ltr"><a lang="el" hreflang="el" 
href="/philosophy/not-ipr.el.html">ελληνικά</a>&nbsp;[el]</span> &nbsp;
@@ -27,7 +26,6 @@
 </div>' -->
 <link rel="alternate" type="text/html" href="/philosophy/not-ipr.html" 
hreflang="x-default" />
 <link rel="alternate" type="text/html" lang="en" hreflang="en" 
href="/philosophy/not-ipr.en.html" title="English" />
-<link rel="alternate" type="text/html" lang="af" hreflang="af" 
href="/philosophy/not-ipr.af.html" title="Afrikaans" />
 <link rel="alternate" type="text/html" lang="ar" hreflang="ar" 
href="/philosophy/not-ipr.ar.html" title="العربية" />
 <link rel="alternate" type="text/html" lang="de" hreflang="de" 
href="/philosophy/not-ipr.de.html" title="Deutsch" />
 <link rel="alternate" type="text/html" lang="el" hreflang="el" 
href="/philosophy/not-ipr.el.html" title="ελληνικά" />

Index: not-ipr.af.html
===================================================================
RCS file: not-ipr.af.html
diff -N not-ipr.af.html
--- not-ipr.af.html     30 Dec 2011 05:18:52 -0000      1.5
+++ /dev/null   1 Jan 1970 00:00:00 -0000
@@ -1,270 +0,0 @@
-<?xml version="1.0" encoding="utf-8" ?>
-<!DOCTYPE html PUBLIC "-//W3C//DTD XHTML 1.0 Strict//EN"
-    "http://www.w3.org/TR/xhtml1/DTD/xhtml1-strict.dtd";>
-<html xmlns="http://www.w3.org/1999/xhtml"; xml:lang="en" lang="en">
-
-<head>
-  <title>"Intellektuele Eiendom"?  Dis 'n Misleidende Drogbeeld</title>
-  <meta http-equiv="content-type" content='text/html; charset=utf-8' />
-  <link rel="stylesheet" type="text/css" href="/gnu.css" />
-  <link rev="made" href="address@hidden" />
-</head>
-
-<!-- This document is in XML, and xhtml 1.0 -->
-<!-- Please make sure to properly nest your tags -->
-<!-- and ensure that your final document validates -->
-<!-- consistent with W3C xhtml 1.0 and CSS standards -->
-<!-- See validator.w3.org -->
-
-<body>
-
-<p>
-  <a href="#translations">Vertalings</a> van di&#x0E9; bladsy
-</p>
-
-<h3>"Intellektuele Eiendom"?  Dis 'n Misleidende Drogbeeld</h3>
-
-<h5>deur Richard M. Stallman</h5>
-<h5>vertaal deur Adriaan Pelzer</h5>
-
-<!-- When you replace this graphic, make sure you change -->
-<!-- the link to also point to the correct HTML page. -->
-<!-- If you make a new graphic for this page, make sure it -->
-<!-- has a corresponding entry in /graphics/graphics.html. -->
-<p>
-  <a href="/graphics/agnuhead.html"><img src="/graphics/gnu-head-sm.jpg" 
-  alt=" [image of the Head of a GNU] " width="129" height="122" /></a>
-</p>
-
-<hr />
-
-<p>
-Dit het deesdae mode geword om kopiereg, patente, en handelsmerke te
-beskryf as "Intellektuele Eiendom". Hierdie mode het nie toevallig
-ontstaan nie--die term is ontwerp om hierdie konsepte sistematies te
-verdraai en te verwar, en die gebruik daarvan is en word aangemoedig
-deur diegene wat kan baat by hierdie verwarring. Enigiemand wat
-nugter oor enige van hierdie wette wil dink sal dit voordelig vind om di&#x0E9;
-term te verwerp.
-</p>
-
-<p>
-Een effek van die term is 'n ooglopende bevooroordeling: dit stel 'n
-denkwyse voor wat kopiereg, patente en handelsmerke in analogie plaas met
-eiendomsreg, wat van toepassing is op fisiese voorwerpe.
-(Di&#x0E9; analogie is teenstrydig met die wetlike filosofie&#x0EB;
-onderliggend aan kopiereg, patentereg, en handelsmerkreg, 'n feit wat net van
-spesialiste verwag word om te weet.) Hierdie wette het, om die waarheid te
-s&#x0EA;, nie baie in gemeen met fisiese eiendomswet nie, maar die gebruik van
-hierdie term lei wetsontwerpers om di&#x0E9; wette aan te pas sodat dit meer 
in gemeen het daarmee.
-Omdat hierdie die veranderinge is wat maatskappye wat kopiereg uitoefen wil
-bewerkstellig, is dit juis sulke maatskappye wat hulself daartoe beywer om die 
term
-"Intellektuele Eiendom" gewild te maak.
-</p>
-
-<p>
-Volgens Professor Mark Lemley, van die Stanford Law School, is die
-wydverpreide gebruik van die term "Intellektuele Eiendom" 'n gier
-wat gevolg het op die stigting van die World "Intellectual Property"
-Organization in 1967, en het die term eers in die laaste paar jaar
-baie algemeen geraak. (WIPO is amptelik 'n UN organisasie, maar dit
-verteenwoordig eintlik die belange van houers van kopiereg, patente
-en handelsmerke.)
-</p>
-
-<p>
-Diegene wat sou verkies om hierdie aangeleenthede op meriete te beoordeel
-behoort so 'n bevooroordeelde term daarvoor te verwerp. Baie mense het my gevra
-om 'n ander naam vir die kategorie voor te stel--of het self alternatiewe
-voorgestel. Voorstelle sluit in IMPs, vir "Imposed Monopoly Privileges",
-and GOLEMs, vir "Government-Originated Legally Enforced Monopolies". Sommige
-praat van "exclusive right regimes", maar dit lei tot die verwysing na
-inperkinge as regte, wat dubbeldenkery is.
-</p>
-
-<p>
-Dit is egter 'n fout om "Intellektuele Eiendom" met enige ander term te
-vervang. 'n Ander naam kan dalk die bevooroordeling verwyder, maar dit
-sal nie die dieper kernprobleem van die term oplos nie, naamlik 
oorveralgemening.
-Daar bestaan nie 'n enkele konsep soos "Intellektuele Eiendom" nie. Dit is
-'n drogbeeld, wat blyk te bestaan bloot omdat die term dit suggureer.
-</p>
-
-<p>
-Die term "Intellektuele Eiendom" dien as 'n omvattende term om totaal
-verskillende wette saam te groepeer. Nie-wetsgeleerdes wat die term 
"Intellektuele
-Eiendom" hoor in toepassing tot hierdie verskillende wette neig om aan
-te neem dat hulle inkarnasies van 'n gemeenskaplike beginsel is, en dat
-hulle eenders funksioneer. Niks kan verder van die waarheid af wees nie.
-</p>
-
-<p>
-Hierdie wette het apart tot stand gekom, apart ontwikkel, dek verskillende
-aktiwiteite, het verskillende re&#x0EB;ls, en spreek verskillende publieke
-beleidsprobleme aan. Kopiereg was ontwerp om outeurskap en kuns te
-bevorder, en dek die besonderhede van 'n outeurswerk of kunswerk. Patentereg
-is bedoel om die publikasie van idees te bevorder, ten koste van beperkte
-monopolisering daarvan--'n prys wat in sekere velde die moeite werd mag wees
-om te betaal, en nie in ander nie. Handelsmerkreg was nie bedoel om
-enige besigheidsaktiwiteite te bevorder nie, maar om eenvoudig kopers
-te laat weet wat hulle koop; nietemin, wetsontwerpers onder die invloed van
-"Intellektuele Eiendom" het dit verander in 'n skema wat insentiewe vir
-advertensie genereer (sonder om die publiek te vra of ons nog advertensie
-wil h&#x0EA; al dan nie).
-</p>
-
-<p>
-Omdat hierdie wette onafhanklik van mekaar ontwikkel het, is hulle
-verskillende in elke fyn besonderheid sowel as in hulle basiese
-doelstellings en metodes. As jy dus 'n arbitr&#x0EA;re feit neem in
-kopiereg, behoort jy aan te neem dat patentereg daaroor sal verskil. Jy
-sal selde verkeerd wees as jy di&#x0E9; benadering volg!
-</p>
-
-<p>
-Leke is nie die enigstes wat deur hierdie term verwar word nie. Ek vind
-gereeld dat kenners op die gebied van patentereg, kopiereg, en handelsmerkreg,
-selfs professore in regte wat in hierdie vakke klasgee, deur die
-verleidelikheid van die term "Intellektuele Eiendom" gelok word om
-algemene stellings te maak wat die feite wat aan hulle bekend is weerspreek.
-Die term trek hulle aandag van hulle eie kennis af weg.
-</p>
-
-<p>
-Mense s&#x0EA; dikwels "Intellektuele Eiendom" as hulle eintlik 'n ander 
-kategorie, groter of kleiner as "Intellektuele Eiendom" bedoel.
-Byvoorbeeld, ryk lande dwing wette op arm lande af om meer geld uit
-hulle te pers. Hierdie wette pas in die kategorie van "Intellektuele
-Eiendom"--sodat mense wat die regverdigheid van hierdie wette bevraagteken
-dikwels daardie stempel daarop plaas, self al pas dit nie regtig nie.
-Dit kan lei tot valse uitlatings en vertroebelde denke. Vir hierdie
-onderwerp stel ek voor om 'n term soos "legislatiewe kolonialisasie"
-te gebruik, wat fokus op die sentrale aspek van die onderwerp, in plaas van
-die term "Intellektuele Eiendom". Vir ander onderwerpe sal die term
-wat die onderwerp beskryf verkillend wees.
-</p>
-
-<p>
-Die term "Intellektuele Eiendom" lei ook tot simplistiese denke. Dit
-lei mense om net te fokus op die kommunaliteit in vorm van hierdie
-verskillende wette, naamlik dat hulle almal spesiale magte genereer
-wat gekoop en verkoop kan word, en om die inhoud te ignoreer--die
-spesifieke beperkinge wat elkeen daarvan op die publiek plaas, en die
-gevolge daarvan.
-</p>
-
-<p>
-Op so 'n groot skaal, kan mense nie eers die spesifieke publieke
-beleidsprobleme sien wat deur kopiereg geskep word, of die verskillende
-probleme wat uitgelig word deur patentereg, of enige van die ander
-wette nie. Hierdie probleme ontstaan uit die besonderhede, presies dit
-wat die term "Intellektuele Eiendom" mense aanmoedig om te ignoreer.
-Byvoorbeeld, een probleem wat betrekking het op Kopiereg is of musiek
-gedeel (share) mag word al dan nie. Patentereg het niks hiermee te doen nie.
-Patentereg laat wel die vraag ontstaan of arm lande mag toegelaat word
-on lewensnoodsaaklike medisyne self te vervaardig, en om dit goedkoop
-te verkoop om lewens te red. Kopiereg het niks hiermee te doen nie.
-Geeneen van hierdie probleme is 'n blote ekonomiese probleem nie, en
-enigiemand wat daarna kyk in die vlak ekonomiese perspektief van
-oorveralgemening kan dit nie begryp nie. Dus, enige opinie aangaande
-"die probleem van Intellektuele Eiendom" is amper sonder uitsondering
-dwaas. As jy dink dat dit een probleem is, sal jy neig om net opinies
-te oorweeg wat al hierdie wette eenders hanteer. Wat jy ookal kies,
-dit maak nie sin nie.
-</p>
-
-<p>
-As jy helder wil dink oor die probleme wat deur patente uitgelig word,
-of kopiereg, of handelsmerke, of selfs wil leer wat hierdie wette s&#x0EA;,
-is die eerste stap om die idee om hulle bymekaar te groepeer heeltemal
-te vergeet, en hulle as aparte individuele onderwerpe te hanteer. As jy
-artikels wil skryf wat die publiek inlig en wat helderdenkendheid bevorder,
-hanteer elkeen van hierdie wette apart; moenie veralgemening oor hulle
-insinueer nie.
-</p>
-
-<p>
-En as dit kom by die reformering van die WIPO, laat ons onder ander
-'n naamverandering voorstel.
-</p>
-
-<hr />
-
-
-<!-- If needed, change the copyright block at the bottom. In general, -->
-<!-- all pages on the GNU web server should have the section about    -->
-<!-- verbatim copying.  Please do NOT remove this without talking     -->
-<!-- with the webmasters first. --> 
-<!-- Please make sure the copyright date is consistent with the document -->
-<!-- and that it is like this "2001, 2002" not this "2001-2002." -->
-
-<p class="translations">
-<a id="translations"></a>
-<b>Translations of this page:</b><br />
-
-<!-- Please keep this list alphabetical, and in the original -->
-<!-- language if possible, otherwise default to English -->
-<!-- If you do not have it English, please comment what the -->
-<!-- English is.  If you add a new language here, please -->
-<!-- advise address@hidden and add it to -->
-<!--    - in /home/www/bin/nightly-vars either TAGSLANG or WEBLANG -->
-<!--    - in /home/www/html/server/standards/README.translations.html -->
-<!--      one of the lists under the section "Translations Underway" -->
-<!--    - if there is a translation team, you also have to add an alias -->
-<!--      to mail.gnu.org:/com/mailer/aliases -->
-<!-- Please also check you have the 2 letter language code right versus -->
-<!--     http://www.w3.org/WAI/ER/IG/ert/iso639.htm -->
-<!-- Please use xhtml normative character entities, instead of -->
-<!-- non-w3c entities.  xhtml should be XML compliant -->
-
-[
-  <a href="/philosophy/not-ipr.af.html">Afrikaans</a>          <!-- Afrikaans 
-->
-| <a href="/philosophy/not-ipr.de.html">Deutsch</a>            <!-- German -->
-| <a href="/philosophy/not-ipr.en.html">English</a>
-| <a href="/philosophy/not-ipr.fr.html">Fran&#x00e7;ais</a>    <!-- French -->
-| <a href="/philosophy/not-ipr.it.html">Italiano</a>           <!-- Italian -->
-| <a href="/philosophy/not-ipr.pl.html">polski</a>             <!-- Polish -->
-]
-</p>
-
-
-<div class="copyright">
-<p>
-Return to the <a href="/home.html">GNU Project home page</a>.
-</p>
-
-<p>
-Please send FSF &amp; GNU inquiries to 
-<a href="mailto:address@hidden";><em>address@hidden</em></a>.
-There are also <a href="/home.html#ContactInfo">other ways to contact</a> 
-the FSF.
-<br />
-Please send broken links and other corrections (or suggestions) to
-<a href="mailto:address@hidden";><em>address@hidden</em></a>.
-</p>
-
-<p>
-Please see the 
-<a href="/server/standards/README.translations.html">Translations
-README</a> for information on coordinating and submitting
-translations of this article.
-</p>
-
-<p>
-Copyright (C) 2004 Richard M. Stallman
-<br />
-Verbatim copying and distribution of this entire article is
-permitted worldwide without royalty in any medium provided
-this notice is preserved.
-</p>
-
-<p>
-Updated:
-<!-- timestamp start -->
-$Date: 2011/12/30 05:18:52 $ $Author: ineiev $
-<!-- timestamp end -->
-</p>
-</div>
-
-</body>
-</html>



reply via email to

[Prev in Thread] Current Thread [Next in Thread]