www-commits
[Top][All Lists]
Advanced

[Date Prev][Date Next][Thread Prev][Thread Next][Date Index][Thread Index]

www/philosophy not-ipr.af.html


From: Alex Muntada
Subject: www/philosophy not-ipr.af.html
Date: Sun, 10 Dec 2006 23:50:36 +0000

CVSROOT:        /web/www
Module name:    www
Changes by:     Alex Muntada <alex_muntada>     06/12/10 23:50:36

Added files:
        philosophy     : not-ipr.af.html 

Log message:
        Added Afrikaans translation by Adriaan Pelzer (RT #274876).

CVSWeb URLs:
http://web.cvs.savannah.gnu.org/viewcvs/www/philosophy/not-ipr.af.html?cvsroot=www&rev=1.1

Patches:
Index: not-ipr.af.html
===================================================================
RCS file: not-ipr.af.html
diff -N not-ipr.af.html
--- /dev/null   1 Jan 1970 00:00:00 -0000
+++ not-ipr.af.html     10 Dec 2006 23:50:33 -0000      1.1
@@ -0,0 +1,269 @@
+<?xml version="1.0" encoding="utf-8" ?>
+<!DOCTYPE html PUBLIC "-//W3C//DTD XHTML 1.0 Strict//EN"
+    "http://www.w3.org/TR/xhtml1/DTD/xhtml1-strict.dtd";>
+<html xmlns="http://www.w3.org/1999/xhtml"; xml:lang="en" lang="en">
+
+<head>
+  <title>"Intellektuele Eiendom"?  Dis 'n Misleidende Drogbeeld</title>
+  <meta http-equiv="content-type" content='text/html; charset=utf-8' />
+  <link rel="stylesheet" type="text/css" href="/gnu.css" />
+  <link rev="made" href="address@hidden" />
+</head>
+
+<!-- This document is in XML, and xhtml 1.0 -->
+<!-- Please make sure to properly nest your tags -->
+<!-- and ensure that your final document validates -->
+<!-- consistent with W3C xhtml 1.0 and CSS standards -->
+<!-- See validator.w3.org -->
+
+<body>
+
+<p>
+  <a href="#translations">Vertalings</a> van di&#x0E9; bladsy
+</p>
+
+<h3>"Intellektuele Eiendom"?  Dis 'n Misleidende Drogbeeld</h3>
+
+<h5>deur Richard M. Stallman</h5>
+<h5>vertaal deur Adriaan Pelzer</h5>
+
+<!-- When you replace this graphic, make sure you change -->
+<!-- the link to also point to the correct HTML page. -->
+<!-- If you make a new graphic for this page, make sure it -->
+<!-- has a corresponding entry in /graphics/graphics.html. -->
+<p>
+  <a href="/graphics/agnuhead.html"><img src="/graphics/gnu-head-sm.jpg" 
+  alt=" [image of the Head of a GNU] " width="129" height="122" /></a>
+</p>
+
+<hr />
+
+<p>
+Dit het deesdae mode geword om kopiereg, patente, en handelsmerke te
+beskryf as "Intellektuele Eiendom". Hierdie mode het nie toevallig
+ontstaan nie--die term is ontwerp om hierdie konsepte sistematies te
+verdraai en te verwar, en die gebruik daarvan is en word aangemoedig
+deur diegene wat kan baat by hierdie verwarring. Enigiemand wat
+nugter oor enige van hierdie wette wil dink sal dit voordelig vind om di&#x0E9;
+term te verwerp.
+</p>
+
+<p>
+Een effek van die term is 'n ooglopende bevooroordeling: dit stel 'n
+denkwyse voor wat kopiereg, patente en handelsmerke in analogie plaas met
+eiendomsreg, wat van toepassing is op fisiese voorwerpe.
+(Di&#x0E9; analogie is teenstrydig met die wetlike filosofie&#x0EB;
+onderliggend aan kopiereg, patentereg, en handelsmerkreg, 'n feit wat net van
+spesialiste verwag word om te weet.) Hierdie wette het, om die waarheid te
+s&#x0EA;, nie baie in gemeen met fisiese eiendomswet nie, maar die gebruik van
+hierdie term lei wetsontwerpers om di&#x0E9; wette aan te pas sodat dit meer 
in gemeen het daarmee.
+Omdat hierdie die veranderinge is wat maatskappye wat kopiereg uitoefen wil
+bewerkstellig, is dit juis sulke maatskappye wat hulself daartoe beywer om die 
term
+"Intellektuele Eiendom" gewild te maak.
+</p>
+
+<p>
+Volgens Professor Mark Lemley, van die Stanford Law School, is die
+wydverpreide gebruik van die term "Intellektuele Eiendom" 'n gier
+wat gevolg het op die stigting van die World "Intellectual Property"
+Organization in 1967, en het die term eers in die laaste paar jaar
+baie algemeen geraak. (WIPO is amptelik 'n UN organisasie, maar dit
+verteenwoordig eintlik die belange van houers van kopiereg, patente
+en handelsmerke.)
+</p>
+
+<p>
+Diegene wat sou verkies om hierdie aangeleenthede op meriete te beoordeel
+behoort so 'n bevooroordeelde term daarvoor te verwerp. Baie mense het my gevra
+om 'n ander naam vir die kategorie voor te stel--of het self alternatiewe
+voorgestel. Voorstelle sluit in IMPs, vir "Imposed Monopoly Privileges",
+and GOLEMs, vir "Government-Originated Legally Enforced Monopolies". Sommige
+praat van "exclusive right regimes", maar dit lei tot die verwysing na
+inperkinge as regte, wat dubbeldenkery is.
+</p>
+
+<p>
+Dit is egter 'n fout om "Intellektuele Eiendom" met enige ander term te
+vervang. 'n Ander naam kan dalk die bevooroordeling verwyder, maar dit
+sal nie die dieper kernprobleem van die term oplos nie, naamlik 
oorveralgemening.
+Daar bestaan nie 'n enkele konsep soos "Intellektuele Eiendom" nie. Dit is
+'n drogbeeld, wat blyk te bestaan bloot omdat die term dit suggureer.
+</p>
+
+<p>
+Die term "Intellektuele Eiendom" dien as 'n omvattende term om totaal
+verskillende wette saam te groepeer. Nie-wetsgeleerdes wat die term 
"Intellektuele
+Eiendom" hoor in toepassing tot hierdie verskillende wette neig om aan
+te neem dat hulle inkarnasies van 'n gemeenskaplike beginsel is, en dat
+hulle eenders funksioneer. Niks kan verder van die waarheid af wees nie.
+</p>
+
+<p>
+Hierdie wette het apart tot stand gekom, apart ontwikkel, dek verskillende
+aktiwiteite, het verskillende re&#x0EB;ls, en spreek verskillende publieke
+beleidsprobleme aan. Kopiereg was ontwerp om outeurskap en kuns te
+bevorder, en dek die besonderhede van 'n outeurswerk of kunswerk. Patentereg
+is bedoel om die publikasie van idees te bevorder, ten koste van beperkte
+monopolisering daarvan--'n prys wat in sekere velde die moeite werd mag wees
+om te betaal, en nie in ander nie. Handelsmerkreg was nie bedoel om
+enige besigheidsaktiwiteite te bevorder nie, maar om eenvoudig kopers
+te laat weet wat hulle koop; nietemin, wetsontwerpers onder die invloed van
+"Intellektuele Eiendom" het dit verander in 'n skema wat insentiewe vir
+advertensie genereer (sonder om die publiek te vra of ons nog advertensie
+wil h&#x0EA; al dan nie).
+</p>
+
+<p>
+Omdat hierdie wette onafhanklik van mekaar ontwikkel het, is hulle
+verskillende in elke fyn besonderheid sowel as in hulle basiese
+doelstellings en metodes. As jy dus 'n arbitr&#x0EA;re feit neem in
+kopiereg, behoort jy aan te neem dat patentereg daaroor sal verskil. Jy
+sal selde verkeerd wees as jy di&#x0E9; benadering volg!
+</p>
+
+<p>
+Leke is nie die enigstes wat deur hierdie term verwar word nie. Ek vind
+gereeld dat kenners op die gebied van patentereg, kopiereg, en handelsmerkreg,
+selfs professore in regte wat in hierdie vakke klasgee, deur die
+verleidelikheid van die term "Intellektuele Eiendom" gelok word om
+algemene stellings te maak wat die feite wat aan hulle bekend is weerspreek.
+Die term trek hulle aandag van hulle eie kennis af weg.
+</p>
+
+<p>
+Mense s&#x0EA; dikwels "Intellektuele Eiendom" as hulle eintlik 'n ander 
+kategorie, groter of kleiner as "Intellektuele Eiendom" bedoel.
+Byvoorbeeld, ryk lande dwing wette op arm lande af om meer geld uit
+hulle te pers. Hierdie wette pas in die kategorie van "Intellektuele
+Eiendom"--sodat mense wat die regverdigheid van hierdie wette bevraagteken
+dikwels daardie stempel daarop plaas, self al pas dit nie regtig nie.
+Dit kan lei tot valse uitlatings en vertroebelde denke. Vir hierdie
+onderwerp stel ek voor om 'n term soos "legislatiewe kolonialisasie"
+te gebruik, wat fokus op die sentrale aspek van die onderwerp, in plaas van
+die term "Intellektuele Eiendom". Vir ander onderwerpe sal die term
+wat die onderwerp beskryf verkillend wees.
+</p>
+
+<p>
+Die term "Intellektuele Eiendom" lei ook tot simplistiese denke. Dit
+lei mense om net te fokus op die kommunaliteit in vorm van hierdie
+verskillende wette, naamlik dat hulle almal spesiale magte genereer
+wat gekoop en verkoop kan word, en om die inhoud te ignoreer--die
+spesifieke beperkinge wat elkeen daarvan op die publiek plaas, en die
+gevolge daarvan.
+</p>
+
+<p>
+Op so 'n groot skaal, kan mense nie eers die spesifieke publieke
+beleidsprobleme sien wat deur kopiereg geskep word, of die verskillende
+probleme wat uitgelig word deur patentereg, of enige van die ander
+wette nie. Hierdie probleme ontstaan uit die besonderhede, presies dit
+wat die term "Intellektuele Eiendom" mense aanmoedig om te ignoreer.
+Byvoorbeeld, een probleem wat betrekking het op Kopiereg is of musiek
+gedeel (share) mag word al dan nie. Patentereg het niks hiermee te doen nie.
+Patentereg laat wel die vraag ontstaan of arm lande mag toegelaat word
+on lewensnoodsaaklike medisyne self te vervaardig, en om dit goedkoop
+te verkoop om lewens te red. Kopiereg het niks hiermee te doen nie.
+Geeneen van hierdie probleme is 'n blote ekonomiese probleem nie, en
+enigiemand wat daarna kyk in die vlak ekonomiese perspektief van
+oorveralgemening kan dit nie begryp nie. Dus, enige opinie aangaande
+"die probleem van Intellektuele Eiendom" is amper sonder uitsondering
+dwaas. As jy dink dat dit een probleem is, sal jy neig om net opinies
+te oorweeg wat al hierdie wette eenders hanteer. Wat jy ookal kies,
+dit maak nie sin nie.
+</p>
+
+<p>
+As jy helder wil dink oor die probleme wat deur patente uitgelig word,
+of kopiereg, of handelsmerke, of selfs wil leer wat hierdie wette s&#x0EA;,
+is die eerste stap om die idee om hulle bymekaar te groepeer heeltemal
+te vergeet, en hulle as aparte individuele onderwerpe te hanteer. As jy
+artikels wil skryf wat die publiek inlig en wat helderdenkendheid bevorder,
+hanteer elkeen van hierdie wette apart; moenie veralgemening oor hulle
+insinueer nie.
+</p>
+
+<p>
+En as dit kom by die reformering van die WIPO, laat ons onder ander
+'n naamverandering voorstel.
+</p>
+
+<hr />
+
+
+<!-- If needed, change the copyright block at the bottom. In general, -->
+<!-- all pages on the GNU web server should have the section about    -->
+<!-- verbatim copying.  Please do NOT remove this without talking     -->
+<!-- with the webmasters first. --> 
+<!-- Please make sure the copyright date is consistent with the document -->
+<!-- and that it is like this "2001, 2002" not this "2001-2002." -->
+
+<p class="translations">
+<a id="translations"></a>
+<b>Translations of this page:</b><br />
+
+<!-- Please keep this list alphabetical, and in the original -->
+<!-- language if possible, otherwise default to English -->
+<!-- If you do not have it English, please comment what the -->
+<!-- English is.  If you add a new language here, please -->
+<!-- advise address@hidden and add it to -->
+<!--    - in /home/www/bin/nightly-vars either TAGSLANG or WEBLANG -->
+<!--    - in /home/www/html/server/standards/README.translations.html -->
+<!--      one of the lists under the section "Translations Underway" -->
+<!--    - if there is a translation team, you also have to add an alias -->
+<!--      to mail.gnu.org:/com/mailer/aliases -->
+<!-- Please also check you have the 2 letter language code right versus -->
+<!--     http://www.w3.org/WAI/ER/IG/ert/iso639.htm -->
+<!-- Please use xhtml normative character entities, instead of -->
+<!-- non-w3c entities.  xhtml should be XML compliant -->
+
+[
+  <a href="/philosophy/not-ipr.xhtml">English</a>
+| <a href="/philosophy/not-ipr.fr.xhtml">Fran&#x00e7;ais</a>   <!-- French -->
+| <a href="/philosophy/not-ipr.it.xhtml">Italiano</a>          <!-- Italian -->
+| <a href="/philosophy/not-ipr.pl.xhtml">Polski</a>            <!-- Polish -->
+| <a href="/philosophy/not-ipr.af.xhtml">Afrikaans</a>         <!-- Afrikaans 
-->
+]
+</p>
+
+
+<div class="copyright">
+<p>
+Return to the <a href="/home.html">GNU Project home page</a>.
+</p>
+
+<p>
+Please send FSF &amp; GNU inquiries to 
+<a href="mailto:address@hidden";><em>address@hidden</em></a>.
+There are also <a href="/home.html#ContactInfo">other ways to contact</a> 
+the FSF.
+<br />
+Please send broken links and other corrections (or suggestions) to
+<a href="mailto:address@hidden";><em>address@hidden</em></a>.
+</p>
+
+<p>
+Please see the 
+<a href="/server/standards/README.translations.html">Translations
+README</a> for information on coordinating and submitting
+translations of this article.
+</p>
+
+<p>
+Copyright (C) 2004 Richard M. Stallman
+<br />
+Verbatim copying and distribution of this entire article is
+permitted worldwide without royalty in any medium provided
+this notice is preserved.
+</p>
+
+<p>
+Updated:
+<!-- timestamp start -->
+$Date: 2006/12/10 23:50:33 $ $Author: alex_muntada $
+<!-- timestamp end -->
+</p>
+</div>
+
+</body>
+</html>




reply via email to

[Prev in Thread] Current Thread [Next in Thread]