www-commits
[Top][All Lists]
Advanced

[Date Prev][Date Next][Thread Prev][Thread Next][Date Index][Thread Index]

www philosophy/free-sw.html philosophy/free-sw....


From: Yavor Doganov
Subject: www philosophy/free-sw.html philosophy/free-sw....
Date: Mon, 18 Feb 2008 21:39:01 +0000

CVSROOT:        /web/www
Module name:    www
Changes by:     Yavor Doganov <yavor>   08/02/18 21:39:01

Modified files:
        philosophy     : free-sw.html 
Added files:
        philosophy     : free-sw.af.html 
        server         : banner.af.html footer-text.af.html 

Log message:
        Add Afrikaans translation by Renier Maritz (Closes: RT #356215).

CVSWeb URLs:
http://web.cvs.savannah.gnu.org/viewcvs/www/philosophy/free-sw.html?cvsroot=www&r1=1.67&r2=1.68
http://web.cvs.savannah.gnu.org/viewcvs/www/philosophy/free-sw.af.html?cvsroot=www&rev=1.1
http://web.cvs.savannah.gnu.org/viewcvs/www/server/banner.af.html?cvsroot=www&rev=1.1
http://web.cvs.savannah.gnu.org/viewcvs/www/server/footer-text.af.html?cvsroot=www&rev=1.1

Patches:
Index: philosophy/free-sw.html
===================================================================
RCS file: /web/www/www/philosophy/free-sw.html,v
retrieving revision 1.67
retrieving revision 1.68
diff -u -b -r1.67 -r1.68
--- philosophy/free-sw.html     1 Dec 2007 13:13:00 -0000       1.67
+++ philosophy/free-sw.html     18 Feb 2008 21:38:43 -0000      1.68
@@ -304,7 +304,7 @@
 <p>
 Updated:
 <!-- timestamp start -->
-$Date: 2007/12/01 13:13:00 $
+$Date: 2008/02/18 21:38:43 $
 <!-- timestamp end -->
 </p>
 </div>
@@ -325,6 +325,8 @@
 <!-- Please also check you have the 2 letter language code right versus -->
 <!--     http://www.w3.org/WAI/ER/IG/ert/iso639.htm -->
 <ul class="translations-list">
+<!-- Afrikaans -->
+<li><a href="/philosophy/free-sw.af.html">Afrikaans</a>&nbsp;[af]</li>
 <!-- Arabic -->
 <li><a 
href="/philosophy/free-sw.ar.html">&#1575;&#1604;&#1593;&#1585;&#1576;&#1610;&#1577;</a>&nbsp;[ar]</li>
 <!-- Azerbaijani -->

Index: philosophy/free-sw.af.html
===================================================================
RCS file: philosophy/free-sw.af.html
diff -N philosophy/free-sw.af.html
--- /dev/null   1 Jan 1970 00:00:00 -0000
+++ philosophy/free-sw.af.html  18 Feb 2008 21:38:43 -0000      1.1
@@ -0,0 +1,425 @@
+<!--#include virtual="/server/header.af.html" -->
+
+<!-- This file is automatically generated by GNUnited Nations! -->
+<title>Die Vrye Sagteware Definisie - GNU Projek - Free Software Foundation 
(FSF)</title>
+
+<meta http-equiv="Keywords" content="GNU, FSF, Free Software Foundation, 
Linux, Emacs, GCC, Unix, Free Software, Operating System, GNU Kernel, HURD, GNU 
HURD, Hurd" />
+<meta http-equiv="Description" content="Since 1983, developing the free Unix 
style operating system GNU, so that computer users can have the freedom to 
share and improve the software they use." />
+<link rel="alternate" title="Wat's Nuut" 
href="http://www.gnu.org/rss/whatsnew.rss"; type="application/rss+xml" />
+<link rel="alternate" title="Nuwe Vrye Sagteware" 
href="http://www.gnu.org/rss/quagga.rss"; type="application/rss+xml" />
+
+<!--#include virtual="/server/banner.af.html" -->
+
+<h2>Die Vrye Sagteware Definisie</h2>
+
+<p>
+Ons onderhou die definisie van vrye sagteware om te verseker dat daar 
+duidelik verstaan kan word wat waar moet wees omtrent 'n besondere 
+sagtewareprogram alvorens dit as vrye sagteware beskou kan word.
+</p>
+
+<p>
+<q>Vrye sagteware</q> gaan oor vryheid en nie prys nie. Daarom die woord 
+<q>vry</q> en nie gratis nie.  Vrye sagteware kan jou geld kos terwyl 
+sommige sagteware wat jy verniet kry nie noodwendig vry is nie.
+</p>
+
+<p>
+Vrye sagteware gaan oor 'n gebruiker se reg om die sagteware/programmatuur 
+te kan hardloop, kopie&euml;r, versprei te bestudeer, te verander en te 
+verbeter.&nbsp; Meer presies verwys dit na vier soorte vryhede vir die 
+gebruikers van die sagteware:
+</p>
+
+<ul>
+  <li>Die vryheid om die program te hardloop vir enige doeleinde (vryheid 
0).</li>
+  <li>Die vryheid om die program te bestudeer en te leer hoe dit werk en dit 
aan 
+te pas na joubehoefte.&nbsp; (vryheid 1) Toegang tot die bronkode is 
+'n&nbsp;voorvereiste vir hierdie vryheid.
+  </li>
+  <li>Die vryheid om kopie&euml; te herversprei sodat jy jou naaste kan help 
+(vryheid 2).
+  </li>
+  <li>Die vryheid om die program te verbeter en jou verbeteringe aan die 
publiek 
+vry te stel sodat die hele gemeenskap voordeel daaruit kan trek (vryheid 
+3).  Toegang tot die bronkode is 'n voorvereiste hiervoor.
+  </li>
+</ul>
+
+<p>
+'n Program is vrye sagteware as gebruikers al hierdie vryhede geniet.  Dus 
+behoort dit jou vry te staan om kopie&euml; te herversprei, hetsy met of 
+sonder veranderinge, hetsy gratis of deur 'n verspreidingsfooi te vra, vir 
+<a href="#exportcontrol">enigeenop enige plek</a>.&nbsp; Om vry te wees om 
+hierdie dinge te doen beteken (onder andere) dat jy nie vir toestemming hoef 
+te vra of te betaal nie.
+</p>
+
+<p>
+Jy behoort ook die vryheid te h&ecirc; om veranderinge te maak en hulle vir 
+privaatdoeleindes te gebruik as jy werk of speel sonder om die bestaan van 
+sodanige veranderinge hoef bekend te maak.&nbsp; As jy jou veranderinge 
+publiseer behoort daar nie van jou vereis te word om iemand in besonder 
+daarvan in kennis te stel nie of op 'n besondere manier daarvan in kennis te 
+stel nie.
+</p>
+
+<p>
+Die vryheid om 'n program te hardloop beteken dat enige soort persoon of 
+organisasie vry is om dit op enige soort rekenaarstelsel te gebruik vir 
+enige soort werk of doeleinde, sonder dat daar vereis word om dit an die 
+ontwikkelaar of enige besondere instansie tekommunikeer.&nbsp; Met hierdie 
+vryheid is die gebruiker se doelwit belangriker, nie die ontwikkelaar s'n 
+nie; jy as 'n gebruiker is vry om 'n program te gebruik vir jou doeleindes 
+en as jy dit aan iemand anders versprei, is daardie persoon dan vry om dit 
+vir sy eie doeleindes te gebruik en is jy nie geregtig om beperkinge op 
+daardie persoon tel&ecirc; nie.
+</p>
+
+<p>
+Die vryheid om kopie&euml; te herversprei moet bin&ecirc;re of uitvoerbare 
+vorms van die program, asook die bronkode insluit vir beidie onveranderde en 
+veranderde weergawes.&nbsp; (Die verspreiding van programme in uitvoerbare 
+vorm is nodig vir gerief van installasie op vrye bedryfstelsels)&nbsp; Dit 
+is aanvaarbaar as daar geen manier is om 'n bin&ecirc;re of uitvoerbare vorm 
+van 'n sekere program te skep nie (aangesien sekere tale hierdie kenmerk nie 
+ondersteun nie), maar jy behoort die vryheid te h&ecirc; om sulke vorme te 
+versprei as jy 'n manier vind of ontwikkel om dit te kan maak.
+</p>
+
+<p>
+Ten einde die vryheid om veranderinge te maak en verbeterde weergawes te 
+implementeer, betekenisvol te maak, moet jy toegang tot die bronkode van die 
+program h&ecirc;.  Daarom is toegang tot die bronkode 'n voorvereiste vir 
+vrye sagteware.
+</p>
+
+<p>
+Een belangrike manier om 'n program te verander is deur dit saam te smelt 
+met ander beskikbare vrye subroetines en modules.  As die program se 
+lisensie jou verbied om bestaade modules te benut, soos om te vereis dat jy 
+die kopiereg hou op enige kode wat jy byvoeg, dan is die lisensie te 
+beperkend om te kwalifiseer as vrye sagteware.
+</p>
+
+<p>
+Vir hierdie vryhede om verwesenlik te word moet hulle onherroeplik wees 
+solank as wat jy niks verkeerd gedoen het nie; as die ontwikkelaar van die 
+sagteware die mag het om die lisensie te herroep, sonder dat jy aanleiding 
+daartoe gegee het, is die sagteware nie vry nie.
+</p>
+
+<p>
+Sommige re&euml;ls oor die manier waarop vrye sagteware versprei moet word 
+is aanvaarbaar, as hulle nie met die kernvryhede inmeng nie.  Kopielinks, 
+byvoorbeeld is die re&euml;l wat bepaal dat wanneer die program herversprei 
+word, jy nie beperkinge kan bylas om ander mense die kernvryhede te 
+onts&ecirc; nie. Hierdie re&euml;l is nie in stryd met die kernvryhede nie; 
+dit beskerm hulle eerder.
+</p>
+
+<p>
+Jy mag dalk geld betaal het om kopie&euml; van vrye sagteware te bekom, of 
+jy mag kopie&euml; verniet gekry het.&nbsp; Ongeag van hoe jy jou kopie in 
+die hande gekry het, het jy altyd die vryheid om kopie&euml; te maak en die 
+sagteware te verander en dit selfs te <a 
+href="http://www.gnu.org/philosophy/selling.html";>verkoop</a>
+</p>
+
+<p>
+<q>Vrye sagteware</q> beteken nie <q>nie-kommersie&euml;l</q> nie.  'n Vrye 
+program moet beskikbaar wees vir kommersi&euml;le gebruik, -ontwikkeling en 
+-verspreiding.&nbsp; Kommersi&euml;le ontwikkeling van vrye sagteware is nie 
+meer ongewoon nie; sulke vryekommersi&euml;le sagteware is baie belangrik.
+</p>
+
+<p>
+Re&euml;ls oor hoe om 'n veranderde pakket te verpak is aanvaarbaar as hulle 
+nie jou vryheid beduidend beperk om veranderde weergawes te versprei nie of 
+jou vryheid om veranderings privaat te maak en te gebruik nie.  Re&euml;ls 
+wat van jou vereis om 'n pakket op 'n besondere manier beskikbaar te maak 
+indien jy dit op 'n andermanier doen is ook aanvaarbaar op dieselfde 
+voorwaardes (Neem kennis dat so 'n re&euml;l jou nog steeds vrystaan om te 
+besluit of jy jou weergawe wil publiseer aldan nie).  Re&euml;ls wat die 
+vrystel van die bronkode vereis aan gebruikers van weergawes wat jy vir 
+openbare gebruik beskikbaar stel is ook aanvaarbaar.  Dit isook aanvaarbaar 
+dat die lisensie vereis dat, as jy 'n veranderdeweergawe versprei het, jy 
+dit op aanvraag aan die vorige ontwikkelaarmoet stuur of dat jy jouself op 
+veranderinge identifiseer.
+</p>
+
+<p>
+In die GNU-projek, word <a 
+href="http://www.gnu.org/copyleft/copyleft.html";>kopielinks</a>gebruik om 
+hierdie vryhede wettiglikvir almal te beskerm.&nbsp; Daar bestaan egter ook 
+<a 
+href="http://www.gnu.org/philosophy/categories.html#Non-CopyleftedFreeSoftware";>nie-kopielinkse
 
+vrye sagteware</a>.  Die GNU-projek se mense glo dat daar <a 
+href="http://www.gnu.org/philosophy/pragmatic.html";>belangrikeredes is 
+waarom dit beter is om kopielinks te gebruik</a>, maar as jou program 
+nie-kopielinkse vrye sagteware bevat kan dit steeds aanvaarbaar geag word. 
+</p>
+
+<p>
+Sien <a 
+href="http://www.gnu.org/philosophy/categories.html";>Kategorie&euml;</a> van 
+Vrye Sagteware vir 'n beskrywing van hoe vrye sagteware, kopielinkse 
+sagteware en ander kategorie&euml; sagteware verband hou met mekaar.
+</p>
+
+<p>
+<a id="exportcontrol">Soms stel regerings uitvoerbeheermaatre&euml;ls</a> en 
+handelsanksies in wat jou vryheid om sagteware internasionaal te versprei 
+kan beperk.  Sagteware ontwikkelaars het nie die mag om hierdie beperkings 
+te elimineer of ter syde te stel nie, mar wat hulle kan en moet doen is om 
+te weier om dit as voorwaardes vir verspreiding van die program te stel.  Op 
+hierdie manier sal die beperkinge nie mense buite die jurisdiksie van 
+hierdie regerings be&iuml;nvloed nie.
+</p>
+
+<p>
+Die meeste vrye sagteware lisensies is gebaseer op kopiereg en daar bestaan 
+beperkinge op watter soorte vereistes deur middel van kopiereg opgel&ecirc; 
+kan word.  As 'n kopiereggebaseerde lisensie vryheid op bostaande wyse 
+beskryf respekteer is dit onwaarskynlik dat daar die een of ander probleem 
+sou opduik wat nie voorsien kon word nie (alhoewel dit van tyd tot tyd wel 
+gebeur).  Sommige vrye sagteware lisensies is egter gebaseer op kontrakte en 
+kontrakte kan 'n baie weier reeks beperkinge opl&ecirc;.  Dit beteken dat 
+daar baie moontlike maniere is waarop so 'n lisensie onaanvaarbaar beperkend 
+en nie-vry kan wees nie.
+</p>
+
+<p>
+Dit is onmoontlik om al die maniere te lys waarop dit moontlik kan gebeur.  
+As 'n kontrakgebaseerde lisensie 'n gebruiker op 'n ongewone wyse beperk wat 
+nie moontlik is met lisensies wat op kopiereg gegrond is nie en wat nie hier 
+as aanvaarbaar gelys word nie, sal dit waarskynlik oorweeg moet word en in 
+alle waarskynlikheid nie aanvaar word as vrye sagteware nie.
+</p>
+
+<p>
+Wanneer daar oor vrye sagteware gepraat word is dit beter om begrippe soos 
+"weggee" of "gratis" te gebruik omadt daardie begrippe impliseer dat dit oor 
+prys alleen gaan en nie vryheid nie.&nbsp; Sommige algemene begrippe soos 
+kopieregskending (piracy) sluit opinies in wat ons hoop u nie ondersteun 
+nie.&nbsp; <a href="http://www.gnu.org/philosophy/words-to-avoid.html";>Sien 
+verwarrende woorde en frases wat vermy moet word</a> vir 'n bespreking oor 
+hierdie begrippe.&nbsp; Daar is ook 'n lys van <a 
+href="http://www.gnu.org/philosophy/fs-translations.html";>vertalings van vry 
+sagteware</a> in verskeie tale.
+</p>
+
+<p>
+Laastens moet u kennis neem dat kriteria soos die wat deur hierdie sagteware 
+definisie uitgestip word versigtige oorweging verg vir hulle vertolking.  Om 
+te besluit watter sagteware lisensie as 'n vrye sagteware lisensie 
+kwalifiseer word dit op hierdie oorwegings beoordeel om te bepaal of dit pas 
+by die gees en letter van hierdie bepalings.  As 'n lisensie onbillike 
+beperkinge insluit, word dit verwerp, selfs al is die kwessies in hierdie 
+kriteria nie deur ons voorsien nie.  Soms sal 'n lisensie-vereiste 'n 
+kwessie aanraak wat uitvoerige oorweging verg, insluitende besprekings met 
+regsgeleerdes, voordat daar besluit kan word of hierdie vereistes 
+aanvaarbaar is.&nbsp; Wanneer daar 'n gevolgtrekking gemaak word rondom 'n 
+nuwe kwessie, word hierdie kriteria dikwels opgedateer om dit makliker vir 
+andere te maak om te sien waarom sekere lisensies as vryesagteware 
+kwalifiseer aldan nie.
+</p>
+
+<p>
+As u belangstel om te weet of 'n spesifieke lisensie kwalifiseer as 'n vrye 
+sagteware lisensie, sien ons <a 
+href="http://www.gnu.org/licenses/license-list.html";>lys 
+vanlisensies</a>.&nbsp; As die lisensie&nbsp; wat u oorweeg nie hier gelys 
+is nie, kan u onsdaaroor uitvra deur 'n epos aan ons te stuur by <a 
+href="mailto:address@hidden";>&lt;address@hidden&gt;</a>.
+</p> 
+
+<p>
+As u oorweeg om 'n nuwe lisensie te skryf, kontak asseblief die Vrye 
+sagtewarestigting (FSF) by die bogenoemde adres.  Die vervuiling van 
+sagteware lisensies beteken dat daar van gebruikers meer werk geverg word om 
+hierdie lisensies te verstaan; ons mag kan help om 'n bestaande sagteware 
+lisensie te vind wat aan u behoeftes voldoen.
+</p>
+
+<p>
+As dit nie moontlik is nie en u regtig 'n nuwe lisensie benodig, kan ons u 
+help om te verseker dat die lisensie werklik 'n Vrye Sagteware lisensie is 
+en sodoende verskeie praktiese probleme vermy.
+</p>
+
+<h2 id="beyond-software">Verder as Sagteware</h2>
+
+<p>
+<a 
+href="http://www.gnu.org/philosophy/free-doc.html";>Sagtewarehandleidingsmoet 
+ook vry wees</a> om dieselfde redes dat sagteware vry moet wees en omdat die 
+handleidings in wese deel is van die sagteware.
+</p>
+
+<p>
+Dieselfde argument maak ook sin vir ander soorte werke van praktiese waarde 
+- dit wil s&ecirc;, werke wat nuttige kennis vervat, soos opvoedkundige - en 
+verwysingswerke.  <a href="http://af.wikipedia.org";>Wikipedia</a> is die bes 
+bekende voorbeeld daarvan.
+</p>
+
+<p>
+Enige soort werk kan vry wees en die definisie van vrye sagteware is 
+uitgebreie tot 'n definisie van <a href="http://freedomdefined.org/";>vrye 
+kulturele werke</a> wat toepaslik is op enige soort werk.
+</p>
+
+<h2 id="open-source">Oopbron?</h2>
+
+<p>
+'n Ander groep het begin om die begrip oopbron te gebruik om iets 
+soortgelyks (maar nie identies) aan vrye sagteware te beteken.  Die begrip 
+vrye sagteware word verkies omdat dit vryheid beklemtoon.  Die woord <a 
+href="http://www.gnu.org/philosophy/open-source-misses-the-point.html";>oop 
+verwys nooit na vryheid nie</a>.
+</p>
+
+
+<div style="font-size: small;"> </div>
+</div>
+
+<!--#include virtual="/server/footer.af.html" -->
+
+<div id="footer">
+
+<p>
+Stuur vrae oor die FSF &amp; GNU (in engels!) na <a 
+href="mailto:address@hidden";><em>address@hidden</em></a>. Ander <a 
+href="/home.html#ContactInfo">maniere om kontak te maak</a> met die FSF.<br 
+/> Stuur gebroke skakels en ander regstellings (of voorstelle) aan <a 
+href="mailto:address@hidden";><em>address@hidden</em></a>.
+</p>
+
+<p>
+Sien asseblief die <a 
+href="/server/standards/README.translations.html">Vertalings README</a> vir 
+meer inligting oor koördinering en voorlegging van vertalings van hierdie 
+artikel.
+</p>
+
+<p>
+Kopiereg &copy; 1996, 1997, 1998, 1999, 2000, 2001, 2002, 2003, 2004, 2005, 
+2006, 2007 Free Software Foundation, Inc.,
+</p>
+<address>51 Franklin St, Vyfde Vloer, Boston, MA 02110-1301, VSA</address>
+<p>Woordelikse kopiëring en verspreiding van hierdie artikel in sy geheel 
word 
+toegelaat op enige medium sonder tantieme op voorwaarde dat hierdie 
+kennisgewing bewaar word.
+</p>
+
+
+<div class="translators-credits">Vertaal deur Renier Maritz <a 
+href="mailto:address@hidden";>&lt;address@hidden&gt;</a></div>
+ <p>
+<!-- timestamp start -->
+Opgedateer:
+
+$Date: 2008/02/18 21:38:43 $
+
+<!-- timestamp end -->
+</p>
+</div>
+
+<div id="translations">
+<h4>Vertalings van hierdie blad</h4>
+
+<!-- Please keep this list alphabetical, and in the original 
+ language if possible, otherwise default to English 
+ If you do not have it English, please comment what the 
+ English is.  If you add a new language here, please 
+ advise address@hidden and add it to 
+    - in /home/www/bin/nightly-vars either TAGSLANG or WEBLANG 
+    - in /home/www/html/server/standards/README.translations.html 
+      one of the lists under the section "Translations Underway" 
+    - if there is a translation team, you also have to add an alias 
+      to mail.gnu.org:/com/mailer/aliases 
+ Please also check you have the 2 letter language code right versus 
+     http://www.w3.org/WAI/ER/IG/ert/iso639.htm -->
+<ul class="translations-list">
+<!-- Arabic -->
+<li><a 
href="/philosophy/free-sw.ar.html">&#1575;&#1604;&#1593;&#1585;&#1576;&#1610;&#1577;</a>&nbsp;[ar]</li>
+<!-- Azerbaijani -->
+<li><a 
href="/philosophy/free-sw.az.html">Az&#x0259;rbaycanca</a>&nbsp;[az]</li>
+<!-- Bulgarian -->
+<li><a 
href="/philosophy/free-sw.bg.html">&#x431;&#x44A;&#x43B;&#x433;&#x430;&#x440;&#x441;&#x43A;&#x438;</a>&nbsp;[bg]</li>
+<!-- Bengali -->
+<li><a 
href="/philosophy/free-sw.bn.html">&#2476;&#2494;&#2434;&#2482;&#2494;</a>&nbsp;[bn]</li>
+<!-- Bosnian -->
+<li><a href="/philosophy/free-sw.bs.html">Bosanski</a>&nbsp;[bs]</li>
+<!-- Catalan -->
+<li><a href="/philosophy/free-sw.ca.html">Catal&#x00e0;</a>&nbsp;[ca]</li>
+<!-- Czech -->
+<li><a href="/philosophy/free-sw.cs.html">&#x010c;esky</a>&nbsp;[cs]</li>
+<!-- Danish -->
+<li><a href="/philosophy/free-sw.da.html">Dansk</a>&nbsp;[da]</li>
+<!-- German -->
+<li><a href="/philosophy/free-sw.de.html">Deutsch</a>&nbsp;[de]</li>
+<!-- Greek -->
+<li><a 
href="/philosophy/free-sw.el.html">&#x0395;&#x03bb;&#x03bb;&#x03b7;&#x03bd;&#x03b9;&#x03ba;&#x03ac;</a>&nbsp;[el]</li>
+<!-- English -->
+<li><a href="/philosophy/free-sw.html">English</a>&nbsp;[en]</li>
+<!-- Esperanto -->
+<li><a href="/philosophy/free-sw.eo.html">Esperanto</a>&nbsp;[eo]</li>
+<!-- Spanish -->
+<li><a href="/philosophy/free-sw.es.html">Espa&#x00f1;ol</a>&nbsp;[es]</li>
+<!-- Farsi (Persian) -->
+<li><a 
href="/philosophy/free-sw.fa.html">&#x0641;&#x0627;&#x0631;&#x0633;&#x06cc;</a>&nbsp;[fa]</li>
+<!-- French -->
+<li><a href="/philosophy/free-sw.fr.html">Fran&#x00e7;ais</a>&nbsp;[fr]</li>
+<!-- Galician -->
+<li><a href="/philosophy/free-sw.gl.html">Galego</a>&nbsp;[gl]</li>
+<!-- Hebrew -->
+<li><a 
href="/philosophy/free-sw.he.html">&#x05e2;&#x05d1;&#x05e8;&#x05d9;&#x05ea;</a>&nbsp;[he]</li>
+<!-- Croatian -->
+<li><a href="/philosophy/free-sw.hr.html">Hrvatski</a>&nbsp;[hr]</li>
+<!-- Hungarian -->
+<li><a href="/philosophy/free-sw.hu.html">Magyar</a>&nbsp;[hu]</li>
+<!-- Indonesian -->
+<li><a href="/philosophy/free-sw.id.html">Bahasa Indonesia</a>&nbsp;[id]</li>
+<!-- Italian -->
+<li><a href="/philosophy/free-sw.it.html">Italiano</a>&nbsp;[it]</li>
+<!-- Japanese -->
+<li><a 
href="/philosophy/free-sw.ja.html">&#x65e5;&#x672c;&#x8a9e;</a>&nbsp;[ja]</li>
+<!-- Korean -->
+<li><a 
href="/philosophy/free-sw.ko.html">&#xd55c;&#xad6d;&#xc5b4;</a>&nbsp;[ko]</li>
+<!-- Dutch -->
+<li><a href="/philosophy/free-sw.nl.html">Nederlands</a>&nbsp;[nl]</li>
+<!-- Norwegian -->
+<li><a href="/philosophy/free-sw.no.html">Norsk</a>&nbsp;[no]</li>
+<!-- Polish -->
+<li><a href="/philosophy/free-sw.pl.html">Polski</a>&nbsp;[pl]</li>
+<!-- Portuguese -->
+<li><a href="/philosophy/free-sw.pt.html">Portugu&#x0ea;s</a>&nbsp;[pt]</li>
+<!-- Romanian -->
+<li><a 
href="/philosophy/free-sw.ro.html">Rom&#x00e2;n&#x0103;</a>&nbsp;[ro]</li>
+<!-- Russian -->
+<li><a 
href="/philosophy/free-sw.ru.html">&#1056;&#1091;&#1089;&#1089;&#1082;&#1080;&#1081;</a>&nbsp;[ru]</li>
+<!--- Slovenian -->
+<li><a href="/philosophy/free-sw.sl.html">Slovinsko</a>&nbsp;[sl]</li>
+<!-- Serbian -->
+<li><a 
href="/philosophy/free-sw.sr.html">&#x0421;&#x0440;&#x043f;&#x0441;&#x043a;&#x0438;</a>&nbsp;[sr]</li>
+<!-- Swedish -->
+<li><a href="/philosophy/free-sw.sv.html">Svenska</a>&nbsp;[sv]</li>
+<!-- Tamil -->
+<li><a 
href="/philosophy/free-sw.ta.html">&#2980;&#2990;&#3007;&#2996;&#3021;</a>&nbsp;[ta]</li>
+<!-- Tagalog -->
+<li><a href="/philosophy/free-sw.tl.html">Tagalog</a>&nbsp;[tl]</li>
+<!-- Turkish -->
+<li><a 
href="/philosophy/free-sw.tr.html">T&#x00fc;rk&#x00e7;e</a>&nbsp;[tr]</li>
+<!-- Chinese (Simplified) -->
+<li><a 
href="/philosophy/free-sw.zh-cn.html">&#x7b80;&#x4f53;&#x4e2d;&#x6587;</a>&nbsp;[zh-cn]</li>
+<!-- Chinese (Traditional) -->
+<li><a 
href="/philosophy/free-sw.zh-tw.html">&#x7e41;&#x9ad4;&#x4e2d;&#x6587;</a>&nbsp;[zh-tw]</li>
+</ul>
+</div>
+
+</div>
+
+</body>
+</html>

Index: server/banner.af.html
===================================================================
RCS file: server/banner.af.html
diff -N server/banner.af.html
--- /dev/null   1 Jan 1970 00:00:00 -0000
+++ server/banner.af.html       18 Feb 2008 21:38:56 -0000      1.1
@@ -0,0 +1,69 @@
+<style type="text/css" media="all">
address@hidden url('/style.css');
+</style>
+
+<style type="text/css" media="print">
address@hidden url('/print.css');
+</style>
+</head>
+
+<body>
+
+    <div id="toplinks"><span class="netscape4"><a href="#content">Gaan na 
inhoud</a> | </span><a 
+href="#translations">Vertalings van hierdie blad</a></div>
+
+<div id="null-wrapper">
+
+<!-- enable this div if there something urgent for us to do -->
+<div id="urgent">
+
+          <p style="text-align: center;"><a 
href="http://www.fsf.org/blogs/community/boycottTrendMicro.html";>Sluit 
+aan by die Free Software Foundation en Boikot Trend Micro!</a></p>
+
+          </div>
+
+                         <div id="searcher">
+
+  <form method="get" action="http://www.gnu.org/cgi-bin/estseek.cgi";>
+   <div><label for="phrase">Soek:</label> <input name="phrase" id="phrase" 
+type="text" size="35" accesskey="s" /> <input type="submit" value="Go" /></div>
+                                </form>
+                        </div>
+
+
+      <div id="header">
+
+        <div class="inner">
+
+        <h1 id="logo"><a href="/">Die GNU Bedryfstelsel</a></h1>
+
+        <ul id="links">
+
+          <li><a 
+href="https://www.fsf.org/associate/support_freedom/join_fsf?referrer=2442";>Sluit
 
+vandag by die FSF aan!</a></li>
+          <li id="tabContactUs"><a 
href="/links/links.html#FreeGNULinuxDistributions">Vrye GNU/Linux 
+verspreidings</a></li>
+          <li><a href="http://www.fsf.org/";>Free Software Foundation</a></li>
+        </ul>
+
+      </div>
+
+      </div>
+
+      <div id="navigation">
+        <div class="inner">
+        <ul>
+          <li id="tabMenu"><a href="/">Tuisblad</a></li>
+          <li id="tabAboutGNU"><a href="/gnu/gnu.html">Omtrent</a></li>
+          <li id="tabSoftware"><a 
href="/software/software.html">Vrye&nbsp;Sagteware</a></li>
+          <li id="tabPhilosophy"><a 
href="/philosophy/philosophy.html">Filosofie</a></li>
+          <li id="tabLicenses"><a 
href="/licenses/licenses.html">Lisensies</a></li>
+          <li><a href="/server/sitemap.html">Werfuitleg</a></li>
+          <li><a href="/help/help.html">Help&nbsp;Ons</a></li>
+        </ul>
+        </div>
+      </div>
+
+<div id="content" class="inner">
+

Index: server/footer-text.af.html
===================================================================
RCS file: server/footer-text.af.html
diff -N server/footer-text.af.html
--- /dev/null   1 Jan 1970 00:00:00 -0000
+++ server/footer-text.af.html  18 Feb 2008 21:38:56 -0000      1.1
@@ -0,0 +1,3 @@
+<div class="inner" id="backtotop">
+<p><a href="#header">terug na bo</a></p>
+</div>
\ No newline at end of file




reply via email to

[Prev in Thread] Current Thread [Next in Thread]